Numeri 18:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die dele van die heel heiligste offers wat nie in die vuur geoffer word nie, is joune. Daardie gedeeltes van die maaltydoffer, sonde-offer en skuldoffer wat die volk vir My bring, kom jou en jou seuns toe.

Numeri 18

Numeri 18:3-14