Ek het self die Levistam uit al die Israeliete gekies om julle te help. Hulle is aan die Here afgestaan om die werk by die tabernakel te doen.