Numeri 18:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Julle moet self die dienswerk in die heiligdom en by die altaar doen. As julle aan hierdie reël hou, sal die Here nie weer in woede uitbars teen die Israeliete nie.

Numeri 18

Numeri 18:1-15