Numeri 15:39 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Wanneer julle dit sien, sal julle aan al die gebooie van die Here dink sodat julle dit kan nakom. Moenie agter julle eie begeertes en wense aanhardloop soos julle geneig is om te doen nie.

Numeri 15

Numeri 15:30-40