Numeri 15:38 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Sê vir die Israeliete: Julle moet vir julle klossies maak om aan die soom van julle klere vas te werk. Elke geslag moet dit doen. Werk dit met blou gare aan julle klere vas.

Numeri 15

Numeri 15:36-41