Numeri 13:30 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Kaleb het egter die volk probeer gerusstel. Hy het gesê: “Laat ons optrek en die land gaan oorneem. Ons is daartoe in staat.”

Numeri 13

Numeri 13:25-33