Numeri 13:29 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Amalekiete bly in die Negevwoestyn. Die Hetiete, Jebusiete en Amoriete bly in die heuwelgebied. Die Kanaäniete woon langs die Middellandse See en in die Jordaanvallei.

Numeri 13

Numeri 13:27-32