Numeri 11:33 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Nog voor hulle die vleis klaar geëet het, het die Here se woede teen die volk losgebars. Die Here het ’n baie groot siekte onder hulle laat uitbreek.

Numeri 11

Numeri 11:29-35