Numeri 11:32 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die volk het uitgegaan en daardie hele dag en nag en ook nog die volgende dag kwartels bymekaargemaak. Die minste wat enigeen bymekaargemaak het, was 50 houers. Hulle het die voëls reg rondom die kamp oopgesprei.

Numeri 11

Numeri 11:29-35