Nehemia 9:28 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar sodra dit goed gaan, begin u volk weer sondig. U het toegelaat dat hulle vyande hulle weer oorwin. Elke keer as u volk hulp vra, het U maar weer gehoor uit die hemel. U het hulle keer op keer vrygemaakomdat U so baie vir hulle omgee.

Nehemia 9

Nehemia 9:21-32