Nehemia 9:27 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daarom het U hulle oorgegee aan hulle vyande wat die lewe vir hulle moeilik gemaak het. Toe dit met hulle swaar gaan, het hulle by U om hulp geroep. U het hulle gehoor uit die hemel.In u groot goedheid het U mense gestuur om hulle te verlos uit die mag van hulle vyande.

Nehemia 9

Nehemia 9:17-33