Ek het besef dat dit nie God is wat hom gestuur het nie. Dit was Tobija en Sanballat wat hom gehuur het om hierdie woorde vir my te profeteer.