Nehemia 6:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek het hom geantwoord: “Behoort iemand soos ek vir gevaar weg te vlug? Behoort iemand soos ek in die tempel te skuil om my lewe te red? Nee, ek sal nie ingaan nie!”

Nehemia 6

Nehemia 6:8-16