Nehemia 4:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe Sanballat hoor dat hulle besig was om die muur te herstel, was hy baie kwaad. Hy het in woede uitgebars en smalend met die Jode gepraat.

Nehemia 4

Nehemia 4:1-5