Nehemia 3:32 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die ander goudsmede en handelaars het aan die gedeelte van die muur tussen die kamer op die hoek en die Skaappoort herstelwerk gedoen.

Nehemia 3

Nehemia 3:30-32