Nehemia 2:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek het ook vir die koning gesê: “As u dit goedvind, gee vir my briewe saam vir die goewerneurs van die provinsie wes van die Eufraatrivier. Beveel hulle om my veilig deur hulle gebiede te laat trek op pad na Juda toe.

Nehemia 2

Nehemia 2:4-16