Nehemia 2:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die koning, met die koningin wat langs hom sit, vra toe: “Hoe lank sal jy weg wees? Wanneer sal jy terugkom?” Nadat ek vir hom ’n aanduiding van die tyd gegee het, het die koning ingestem om my te stuur.

Nehemia 2

Nehemia 2:4-11