Nehemia 13:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hierdie mense het destyds nie brood en water vir die Israeliete voorsien nie. Trouens, hulle het eerder vir Bileam gehuur om hulle te vervloek. Maar ons God het die vloek in ’n seën verander.

Nehemia 13

Nehemia 13:1-5