Nehemia 13:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Op daardie selfde dag het hulle ook die boek van Moses vir die mense voorgelees. In die boek was ’n opdrag dat geen Ammoniet of Moabiet ooit in ’n byeenkoms van die volk van God mag kom nie.

Nehemia 13

Nehemia 13:1-5