Nehemia 12:37 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

By die Fonteinpoort het hulle reguit met die trappe teen die skuinste van die muur opgestap na die Dawidstad toe. Hulle het bokant die paleis van Dawid langs gestap tot by die Waterpoort aan die oostekant.

Nehemia 12

Nehemia 12:30-45