Nehemia 12:36 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Laastens het sy medewerkers Semaja, Asarel, Milalai, Gilalai, Maäi, Netanel, Juda en Ganani met die musiekinstrumente van Dawid, die man van God, gekom. Die skrifkenner Esra het die optog gelei.

Nehemia 12

Nehemia 12:34-39