Nehemia 12:1-4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Hier volg ’n lys van die priesters en die Leviete wat saam met Serubbabel seun van Sealtiël, en Jesua teruggekom het: Seraja, Jeremia, Esra,

2. Amarja, Malluk, Gattus,

3. Sekanja, Regum, Merajot,

4. Iddo, Ginneton, Abia,

Nehemia 12