Matteus 9:37-38 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

37. Daarop sê Hy vir sy dissipels: “Die oes is groot, maar die werkers is min.

38. Hierdie oes is die Here s’n. Vra Hom dan om werkers vir sy oesland te voorsien.”

Matteus 9