Matteus 10:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jesus het sy twaalf dissipels na Hom toe geroep en aan hulle die volmag gegee om onrein geeste uit mense te dryf en elkeen met ’n siekte of kwaal gesond te maak.

Matteus 10

Matteus 10:1-3