Matteus 9:28 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Nadat Jesus in die huis gegaan het, kom die blindes na Hom toe. Daarop sê Jesus vir hulle: “Glo julle regtig Ek kan julle gesond maak?” Hulle sê vir Hom: “Ja, Here, ons glo U kan dit doen.”

Matteus 9

Matteus 9:20-35