Matteus 9:27 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe Jesus daarvandaan verder gaan, het twee blindes agter Hom aan gekom. Hulle het hardop geskreeu: “Seun van Dawid, ontferm U tog oor ons!”

Matteus 9

Matteus 9:20-32