Matteus 8:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daarop sê Jesus vir die Romeinse offisier: “Gaan huis toe. Soos jy geglo het, sal dit vir jou gebeur.” En op daardie presiese oomblik het sy slaaf gesond geword.

Matteus 8

Matteus 8:9-15