Matteus 8:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar die Israeliete, die mense wat daardie koninkryk eintlik moes beërwe het, sal uitgegooi word in die donker daarbuite. Hulle sal bitterlik huil en van selfverwyt op hulle tande kners.”

Matteus 8

Matteus 8:4-17