Matteus 28:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle het toe haastig van die graf af weggegaan. Oorstelp van skok, maar nog meer van ’n ontsaglike blydskap, het hulle gehardloop om die boodskap aan sy dissipels te gaan gee.

Matteus 28

Matteus 28:1-18