Matteus 28:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

En gaan sê nou dadelik vir sy dissipels: ‘Jesus is uit die dood opgewek, en Hy gaan julle solank vooruit Galilea toe. Julle sal Hom dáár sien.’ Julle kan reken op wat ek vir julle sê.”

Matteus 28

Matteus 28:1-10