Matteus 27:39-41 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

39. Die verbygangers het net spottend hulle koppe geskud en Hom toegesnou:

40. “Toe nou, jy kan mos die tempel afbreek en dit weer in drie dae opbou! As jy dan God se Seun is, red jouself en kom van die kruis af!”

41. Die priesterhoofde tesame met die skrifkenners en die familiehoofde het ook gespot en gesê:

Matteus 27