Matteus 27:40 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Toe nou, jy kan mos die tempel afbreek en dit weer in drie dae opbou! As jy dan God se Seun is, red jouself en kom van die kruis af!”

Matteus 27

Matteus 27:39-41