Matteus 26:40 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy kom toe terug by die dissipels en kry hulle aan die slaap. Hy sê vir Petrus: “So, kon julle dan nie eers een uur saam met My wakker bly nie?

Matteus 26

Matteus 26:30-49