Matteus 26:39 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het toe ’n entjie verder neergeval en met sy gesig plat teen die grond gebid: “O my Vader! As dit moontlik is, neem tog hierdie lydensbeker van My weg. Doen nogtans nie soos Ék wil nie, maar soos Ú wil.”

Matteus 26

Matteus 26:36-46