Matteus 25:41 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Dan sal die Koning vir dié aan sy linkerkant sê: ‘Gaan weg van My af, want God het julle vervloek! Gaan na die ewige vuur wat gereed gemaak is vir die duiwel en sy bose engele!

Matteus 25

Matteus 25:39-42