Matteus 25:40 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

En die Koning sal vir hulle antwoord: ‘Ek verseker julle: As julle iets hiervan vir een van my broers of susters gedoen het, selfs al was dit vir die heel eenvoudigste onder hulle, het julle dit vir Mý gedoen.’

Matteus 25

Matteus 25:38-44