Matteus 24:32 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Leer van die vyeboom hierdie les. Wanneer sy lote reeds begin sag word en sy blare begin stoot, besef julle dat die somer op hande is.

Matteus 24

Matteus 24:30-33