Matteus 24:31 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek sal my engele met die magtige klank van ’n basuin uitstuur en hulle sal my uitverkorenes uit al vier windstreke bymekaarmaak, ja, selfs vanaf die verste uithoeke van die wêreld.”

Matteus 24

Matteus 24:22-41