Matteus 24:27 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Want soos die weerlig in die ooste uitslaan en sy lig tot in die weste laat skyn, so sal dit ook wees wanneer Ek, die Seun van die Mens, kom.

Matteus 24

Matteus 24:24-32