Matteus 24:26 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

As mense dan vir julle sou sê: ‘Kyk, Hy is in die woestyn,’ moenie gaan kyk nie. Of as hulle sou sê: ‘Kyk, Hy kruip in ’n geheime plek weg,’ moet hulle nie glo nie.

Matteus 24

Matteus 24:17-30