Matteus 23:1-3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Daarop het Jesus die menigte en sy dissipels soos volg toegespreek:

2. “Die skrifkenners en die Fariseërs is die amptelike vertolkers van die wet van Moses.

3. Doen en gehoorsaam dus alles wat hulle julle beveel, maar hulle voorbeeld moet julle nie volg nie. Hulle preek, maar leef nie self daarvolgens nie.

Matteus 23