Matteus 23:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Doen en gehoorsaam dus alles wat hulle julle beveel, maar hulle voorbeeld moet julle nie volg nie. Hulle preek, maar leef nie self daarvolgens nie.

Matteus 23

Matteus 23:1-13