Matteus 21:42 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jesus sê toe vir hulle: “Julle het tog seker al in die Skrif die volgende gelees:‘Juis daardie klip wat die bouers afgekeur het,het die hoekklip van die gebou geword.Dit is die Here wat dit gedoen heten dit is vir ons wonderlik!’

Matteus 21

Matteus 21:38-44