Matteus 21:41 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle sê vir Hom: “Hy sal daardie skurke ’n verskriklike dood laat sterf en die wingerd aan ander mense verhuur wat gereeld sy billike deel van die oes aan hom sal gee.”

Matteus 21

Matteus 21:38-46