Matteus 21:32 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Want Johannes het na julle toe gekom en vir julle die regte pad aangewys, maar julle het sy prediking nie aanvaar nie. Die tollenaars en die prostitute het dit egter aanvaar. En selfs toe julle dit sien, het julle nie agterna berou gekry en Johannes geglo nie.”

Matteus 21

Matteus 21:25-40