Matteus 21:31 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Wie van die twee was die gehoorsame een?”Hulle antwoord was: “Natuurlik die eerste een.”Toe sê Jesus vir hulle: “Ek verseker julle: Die tollenaars en die prostitute sal voor julle in God se koninkryk ingaan.

Matteus 21

Matteus 21:27-33