Matteus 21:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

en vir hulle gesê: “Daar staan in die Skrif geskryf: ‘My huis is bedoel om ’n huis van gebed te wees, maar julle het daarvan ’n rowersnes gemaak.’”

Matteus 21

Matteus 21:10-19