Matteus 21:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jesus het tempel toe gegaan en al die handelaars en hulle kliënte uitgejaag. Hy het die tafels van die bankiers en die hokkies van die duiweverkopers onderstebo gegooi

Matteus 21

Matteus 21:7-19