Matteus 20:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daarop het Jesus gesê: “Julle besef nie wat julle vra nie! Sien julle daarvoor kans om die bitter lydensbeker te drink wat vir My bestem is?” Hulle sê vir Hom: “Ja, ons sien daarvoor kans.”

Matteus 20

Matteus 20:16-25