Matteus 20:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Wat is jou versoek?” het Jesus haar gevra. Sy het geantwoord: “In u koninkryk, wanneer U op u troon sit, mag my twee seuns op die ereplekke regs en links van U sit?”

Matteus 20

Matteus 20:13-27